Liefde Sonder Beperkings – Nick Vujicic


R20,00

1 in stock

Description

Liefde Sonder Beperkings – Nick Vujicic

Die meeste van ons is nie sonder arms of bene nie, maar wanneer dit by die liefde kom, voel ons dikwels net so onvolmaak soos Nick Vujicic. Nick en sy vrou, Kanae, het egter ’n besonder inspirerende verhaal wat hulle nou met die wêreld deel in Liefde Sonder Beperkings.

Back to Shop
Facebook 

Books for sale in Hermanus and South Africa

Can collect or choose delivery options upon checkout